Vadersdag erediens wenk – Dink Jeug

Responsive image

‘n Intergenerasionele moment in ‘n erediens wil ‘n oomblik skep waar mense (oud en jonk) saam God kan aanbid, hulle ervarings met mekaar deel en nader aan mekaar kom.

Vandag vier ons Vadersdag. Dit is belangrik (soos met Moedersdag) om te onthou dat alle mans nie vaders is nie, en dat almal nie ‘n pa het of ‘n positiewe ervaring van hulle pa het nie. Gesinne lyk verskillend. Gebruik dus

source